Spinasiekoekies

Bestanddele en Metode
Klits ¾ koppie water en 1 groot eier saam. Voeg 1½ koppie meel, 1 teelepel sout, peper en 1 teelepel bakpoeier by en meng. Was spinasie af en sny in repe. Meng met deegmengsel. Skep met ‘n lepel in pan met voorafverhitte olie. Bak aan elke kant tot bruin (net ‘n paar minute aan ‘n kant – dis vinnig gaar.) ± 2 koekies, afhangende hoe groot skeppe jy skep.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 523 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *