Stracciatella

Bestanddele
900ml sterk hoenderaftreksel
3 klein eiers
55g gerasperde parmesaankaas
30ml fyn semolina / meelblom
sout en peper

Metode
Verhit aftreksel in ‘n kastrol tot kookpunt. Klits die eiers met ‘n vurk in ‘n mengbak, voeg kaas, semolina of meelblom en sout en peper na smaak by. Voeg 30ml van die kokende aftreksel by die eiermengsel, meng goed en gooi dit by die kokende sop; klits deeglik saam. Kook net 1 minuut lank voor opdiening.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 67 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *