Vrugtedrankie

Bestanddele
2 koppies suiker
1 koppie aarbeie, stukkend gedruk
1 koppie piesang, in skyfies gesny
sap van 6 lemoene
2 koppies water
2 koppies grenadellamoes
1 gerasperde pynappel
2,5 liter sodawater

Metode
Maak ‘n stroop deur die suiker en water vir 10 minute saam te kook. Suig dit dan deur en meng met al die ander bestanddele, behalwe die sodawater. Verkoel en voeg die sodawater by, net voordat dit bedien word.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 156 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *