Amanda se koning-kaiings ~ RSG

BESTANDDELE

Skaapvet ,of die rugspek van ‘n vark
sout en peper
Vetkoek of mieliepap

METODE

Sny die vet in dobbelsteentjies en braai baie stadig in ‘n pan tot bros. Sout en peper na smaak. Eet saam met vetkoek en korrelkonfyt of mieliepap.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 286 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *