Heerlikke Hoender

Baie dankie dat jy jou resep met ons gedeel het Nettie

Bestanddele:

2kg hoender
1kg ovenbake veggies
‘n biekie olie
‘n biekie stroop of heuning
sout en peper na smaak

Kook die hoender vir so 30 min tot effe gaar. plaas die hoender dan in ‘n
oondbak (met ‘n deksel) en strooi sout en speserye na smaak oor. gooi die
groente bo-oor die hoender en strooi sout na smaak oor. Vat dan die stroop
of heuning en voeg genoeg daarvan bo-oor die groente en hoender. Sit in ‘n
voorverhitte oond op 220 C en bak vir ongeveer 15 min met ‘n deksel en sowat
‘n uur sonder ‘n deksel. Of tot als lekker gaar is. Bedien saam met rys en
geniet

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 106 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *