Bestanddele
2 – 3 groot skorsies, gehalveer en ontpit
1ml knoffelpoeier (of na smaak)
5ml droë pietersielie
sout en peper na smaak
15ml koffieverromer of 25ml vars room
Metode
Kook die skorsies tot sag in water en skep die pulp uit die dop. Dreineer baie goed.
Druk die pulp fyn. Voeg die res van die bestanddele by en meng goed.
(Visited 290 times, 1 visits today)
Advertisements