Sommer-net-wortels

Bestanddele
400g geelwortels, geskil en in ringe gesny
2 klein aartappels, geskil en in blokkies gesny
3ml geuropwekker
5ml sout
350ml water

Metode
Plaas al die bestanddele in ’n kastrol en kook sowat 45 minute of tot die wortels sag is. (Voeg ’n bietjie water by indien wortels drooggekook en nog hard is). Sit warm voor.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 191 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *