Gebakte aartappels

Gebakte aartappels Kaasvulsel

Bestanddele en Metode
Voeg gerasperde kaas & bietjie mostert by die kapok-aartappel wat verwyder is. Rol in spek, braai tot gaar & plaas terug in aartappel. Sprinkel kaas bo-oor.

Gebakte aartappels Kaasvulsel Boeliebiefvulsel

Bestanddele en Metode
Meng ʼn blik soutvleis, tamatiesous & gebraaide uie met aartappel. Skep terug.
Strooi gekapte pietersielie bo-oor.

Gebakte aartappels Kerrievulsel

Bestanddele en Metode
Geur margarin met ʼn bietjie kerriepoeier & skep lepelsvol terug. Versier met agurtjies.

Gebakte aartappels Hamvulsel

Bestanddele en Metode
Gooi gekapte stukke ham & mosterd by aartappels. Skep terug in aartappel & gooi gerasperde kaas bo-oor.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 211 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *