Kakao Fudge

Bestanddele
1.2kg suiker
500ml soja melk
250ml kakaopoeier
75ml goue stroop
5ml sout
100g blossom lite margarine
10ml vanilla geursel

Metode
Verhit suiker, melk, kakaopoeier, goue stroop en sout oor lae hitte totdat die suiker opgelos het. Bring mengsel tot kookpunt. Kook tot hardebalstadium. Voeg margarine en geursel by gekookte mengsel. Klits mengsel met ‘n elektriese menger totdat fudge begin verdik en verkoel. Werk nou vinnig: Giet mengsel in gesmeerde rolkoekpan. Laat afkoel en sny in blokkies (72 blokkies).

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 285 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *