Klapperys

Bestanddele
375g klapper
3 teelepels suurlemoensap
1 blik kondensmelk
Voedselkleursel

Metode
Meng kondensmelk en suurlemoensap en voeg klapper by, meng tot stywe bal. Verdeel, kleur en druk 2 lae in bak. Plaas in yskas en sny in blokkies.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 685 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *