Knoffel Bruchetta

Bestanddele
franse brood (200mm dik snye gesny) 3 huisies knoffel (fyngemaak)
100g gesmelte botter of margarien of 100ml olyfolie

Metode
Meng die fyngemaakte knoffel met gesmelte botter of margarien of olyfolie en verf beide kante van die snye brood met die mengsel. Plaas snye op ’n bakplaat en plaas onder ’n voorafverhitte oondrooster tot ligbruin aan beide kante.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 129 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *