LEKKER MAALVLEISKASSEROL: {vir aandete}

Baie dankie Rita

Bestanddele
500 G MAALVLEIS
1 UI, GEKAP
BRAAI LEKKER BRUIN.
2OO ML MELK
250 G MAASKAAS
1 BLIK ROOM-SUIKER-MIELIES
1 PAKKIE SAMPIOENSOP, GEKOOK IN 250 ML WATER!!!
750 ML GAAR RYS, OF NOEDELS OF MACARONI

Metode
VOEG MELK, MAASKAAS EN MIELIES BY GEBRAAIDE VLEIS, DAN DIE SOP.
SKEP BO-OP GAAR PASTA OF RYS IN OONDBAK.
BAK PLUS-MINUS 30 MIN. IN MATIGE OOND.

BEDIEN MET VARS TAMATIESLAAI OF GROENSLAAI.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 279 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *