MAKLIKE MIKROGOLF – MIELIEBROOD

Baie dankie vir jou bydrae Rita

Bestanddele
15 ML GEKAPTE VARS PIETERSIELIE
500 ML KOEKMEEL
15 ML BAKPOEIER
SOUT
30 ML SUIKER
30 ML OLIE
2 EKSTRA GROOT EIERS, GEKLITS
410 G BLIK GEROOMDE SUIKERMIELIES
1 KOPPIE CHEDDAR KAAS, GERASPER

METODE:

SPUIT N RINGVORM { JELLIEVORM } VAN ONGEVEER 1.5 LITER MET KLEEFWERENDE KOSSPROEI.
STROOI DIE KAAS EN PIETERSIELIE BINNE -IN DIE VORM.

MENG AL DIE BESTANDDELE SAAM EN SKEP IN DIE VORM.
MIKROGOLF 10 MIN. LANK OP ONTDOOI { DEFROST } EN DAARNA 15 MIN. LANK OP HOOG.

BEDIEN WARM OF KOUD MET N SMEER VAN JOU KEUSE.

NOTA: DIE RESEP IS GETOETS IN N 650 WATT-MIKROGOLFOOND

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 3,937 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *