Mieliegereg

Bestanddele
60ml meel
60ml margarien
30ml suiker
3 teelepels bakpoeier
sout
4 eiers
1 blik roommielies

Metode
Klits die botter, suiker en eiers baie goed saam. Voeg die meel, bakpoeier en sout by en meng goed. Roer die mielies by. Bak by 180ÂșC tot ligbruin. Wenk: Heerlik saam met braaivleis.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 10,918 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *