Piesang Roomys

Bestanddele
3 ryp piesangs, fyngedruk
37.5ml suurlemoensap
375ml vars lemoensap
100ml goue stroop
80ml strooisuiker
2ml vanilla kleursel
250ml Orley-Whip, styfgeklop

Metode
Meng piesang, suurlemoensap, lemoensap, stroop, suiker en vanilla saam. Roer goed. Vou Orley-Whip versigtig by mengsel in. Skep in ‘n vrieskashouer. Vries tot byna gestol is. Klits mengsel weer goed en plaas terug in vrieskas om te stol.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 302 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *