Pizza Vulsels

Pizza
Aspersie vulsel
Bestandele en Metode Plaas gedreineerde aspersie stukke op rou deeg. Besprinkel met gekapte ham en gerasperde kaas.

Pizza Bacon vulsel
Bestanddele en Metode Braai gekapte spek, gekapte uie, ˝greenpeper˝, tamatie en geur met sout en peper. Skep lepels op rou deeg en strooi kaas bo-op.

Pizza Soutvleis vulsel
Betsanddele en Metode Geur soutvleis met mostert en smeer oor rou deeg. Sprinkel gekapte argurkies en tamaties op deeg. Gooi gerasperde kaas bo-op.

Pizza Ham vulsel
Bestanddele en Metode Geur tamatiesous met oregano en smeer oor rou deeg. Sprinkel gekapte ham, uie, gebraaide sampioene en kaas bo-op.

Pizza Salami vulsel
Bestanddele en Metode Rangskik stukke salami, uieringe, olywe en tamatieskywe op rou deeg en sprinkel kaas bo-op.

Pizza Tuna vulsel
Betsanddele en Metode Geur tamatiesous met knoffelsout en smeer op rou deeg. Sprinkel gevlokte tuna en uieringe bo-op. Besprinkel met kaas. Wenk: Gebruik klaargemaakte brooddeeg wat by supermark gekoop word.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 3,054 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *