Roomkaas bruintjies

Weereens dankie vir jou bydrae Okkie

Bestanddele
200g donker sjokolade (Albany of Bournville)
200g botter
3 eiers
250 ml strooisuiker
250 ml koekmeel

Roomkaasmengsel
250 g dik roomkaas
80 ml strooisuiker
1 eier
5ml vanilla essens

Metode
Smelt sjokolade en botter is mikrogolf op laag vir 2 minute & meng tot glad
Kilts die eiers en strooisuiker. Voeg die gesmelte sjokolade mengsel by Voeg meel geleidelik by en meng GOED.
Gooi in gesmeerde bakpan van 20 x 24 cm cm.
Meng die roomkaas, suiker, eier en vanilla goed.
Drup lepels vol van die mengsel in die pan en sny lossies in met ‘n mes
Bak teen 180C vir 40 tot 45 minute en laat heeltemal afkoel voor jy in vierkante sny

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 95 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *