Sjokolade Koek

Bestanddele
3 koppies koekmeelblom
4 teelepels bakpoeier
2 koppies suiker
1 teelepel kakaopoeier
Knippie sout

Sif al bogenoemde bestanddele saam.

2 koppies kookwater
1 koppie olie
2 teelepels vanilla
1/5 koppie druiwe asyn
Meng bogenoemde bestanddele saam.

Metode
Meng die twee beslagte in met ‘n vurk tot roomglad en klontvry. Gooi in gesmeerde oondpan of pyrexbak. Plaas in voorverhitte oond en bak 25 – 30 minute by 180ºC. Versier soos gewoonlik of gebruik “Pillsbury Ice Frosting” – dis heerlik.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 272 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *