Springmielie-Ruimterotse

Bestanddele
230g wit suiker (285ml)
250ml gouestroop
1 x 100g pakkie jelliepoeier
1 x 200g pakkie springmielies
Metode
Meng suiker, stroop en jellie saam in swaarboomkastrol. Roer oor stadige hitte tot suiker smelt. Bring tot kookpunt en laat 5 minute prut. Roer aanhoudend. Plaas mielies in ‘n groot mengbak. Skep stroop oor en roer met vurk en vorm balle.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 501 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *