Warm Kaaskoek

Dankei Rita

WARM KAAS-KOEK:

1 – EN- N -HALF KOPPIE MEELBLOM
3 TEELEPELS BAKPOEIER
1 KOPPIE MELK
113 gr. BOTTER
3 EIERS
1 KOPPIE SUIKER

MAAK SO:

1. SMELT BOTTER EN MELK, LAAT AFKOEL.
2. KLITS EIERS EN SUIKER TOT DIK EN ROMERIG.
3. SIF DROE BESTANDELE BY DIE MENGSEL.
4. LAASTE DIE BOTTER EN MELK.
5. BAK IN MATIGE OOND, 180gr PLUS- MINUS 20 MIN.

STROOP:

6 EETLEPELS GOUE STROOP OF HEUNING
6 EETLEPELS BOTTER
6 EETLEPELS GERASPERDE KAAS

MAAK SO:

KOOK STROOP EN BOTTER SAAM, GOOI DIT OOR DIE KOEK SODRA DIT UIT DIE OOND KOM.
STROOI KAAS BO-OOR.
MAAK 1 – GROOT TERT, OF 2 – GEWONE TERTE.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 103 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *