GESONDHEISBESKUIT

Nog n heerlike resep van Lesija

Bestanddele
1 pakkie semels (350 g)
2 k bruin suiker (500 ml)
2 t sout
1 kg bruismeel
500 g margarine
1 liter room
2 k sonneblomsaad (laat 1 k weg indien rosyne begevoeg word)
(1 k rosyne/sultanas opsioneel)

Metode
Meng al die droë bestandele Vryf margarine in en meng dan met die room Knie goed deur Druk styf in twee plat klein koekiepanne van ongeveer 28cm x 40cm Sny dit klaar in die verlangde grote en bak by 180°C vir 35 – 40 min tot gaar en bruin bo-op Laat afkoel en droog uit

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 269 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *