‘Banoffee roomys

Baie dnakie Melinda
(Maak 2.5 liter)

2 piesangs, in blokkies gesny
1 blikkie karamel (gekookte kondensmelk)
2 L vanieljeroomys
Suikerhorinkies om mee te bedien (opsioneel)

Meng die piesangstukke en karamel rofweg deur die sagte roomys. Vries tot hard.
Bedien in suikerhorinkies of bakkies.

Wenk: As jy die nagereg in horinkies bedien, gebruik mooi bekers of glase waarin hulle regop kan staan om hulle tafel toe te neem.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 149 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *