Bessie cassata, ‘n Italiaanse gevriesde nagereg

Dankie Melinda

1 L vanieljeroomys
1 e rooswater
2 k gemengde bessies, plus ekstra vir bediening
1.2 L brood pan, met waspapier uitgevoer

Meng die roomys met die rooswater en bessies en skep dit in die broodpan. Maak seker al die lugborrels is uit en vries oornag. Bedien in skywe met vars bessies.

Wenk: Jy kan lekker speel met die basiese resep. Gooi ‘n paar neute, sjokoladevlokkies of selfs lekkergoed by

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 533 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *