Blitsige koffie & roomys nagereg

Dankie Melinda

Jy het jou vriende genooi vir ete en 15 minute voor hulle arriveer besef jy daar is nie nagereg nie!

Vlieg supermark toe en koop ‘n groot bak roomys (het jy ‘n roomysskepper) en goeie espresso.
Wanneer nagereg aanbreek maak jy espresso. Skep balle roomys in bakkies (mooi koppies is nog beter) en skep 2 eetlepels espresso oor elkeen se roomys.

Nou dat jy die espresso gemaak het is die masjien sommer gereed vir koffiebestellings

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 250 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *