Francien se Treffer Roomys

Dankie Melinda

Dis ‘n vol treffer elke keer.

2 liter vanilla roomys
2 Flakes
1 pakkie Tennis beskuitjies, opgebreek in klein stukkies
1 blik room
1 blik kondensmelk
Enige vrugte klein stukkies gesny of 1 blik vrugteslaai

Laat die roomys smelt tot vloeibaar.
Meng kondensmelk, room, stukkies vrugte, fyngemaakte Flake en koekies by.
Gooi in ‘n groot of twee klein bakke uit en plaas in vrieskas om te stol.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 193 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *