Kondensmelkjellie

Bestanddele
1 pakkie jelliepoeier, enige geur
1 koppie warm water
1 koppie koue water
1 blikkie kondensmelk

Metode
Los die jelliepoeier op in die warm water. Voeg die koue water by & laat afkoel. Roer die kondensmelk daarby in. Gooi in ‘n nat vorm & laat stol. Keer uit op ‘n bord & bedien met room of roomys.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 252 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *