Mamma se jogert tert

Dankie vir die resep Daniel….

Bestandele:

1) 500ml jogert
2) 1 Pakkie Marie koekies ( fyn gekap)
3) 1 Blik kondensmelk
4) 250g Margarien (Rama)
5) Gesmeerde mikrogolf bak
Kook tyd: 4 min op hoog
Kap die koekies fyn,
Smelt die margarien nie te pap nie,
Klits nie jogert en die kondensmelk saam op lae spoed vir 1 min,
Meng die koekies en margarien saam ( dit moet lekker kan vas druk aan die gesmeerde bak)
Plaas jou koekie margarien deeg aan die onderkan en die rand van jou bak druk lekker vas en gooi jou
jogertmengsel in sit in die mikrogolf vir 4 min laat af koel op die kas en as dit koud is plaas in die yskas.
sny in blokkies en geniet..
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 245 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *