Bestanddele
1 pakkie Orley Whip
5ml vanilla
1 blik ingedampte melk (oornag verkoel in yskas)
200ml strooisuiker
Metode
Klits die Orley-Whip, vanilla en 100ml strooisuiker tot styf. Klits die ingedampte melk tot dubbel die volume. Klits die res van die strooisuiker by. Vou nou die een mengsel by die ander en bevries.
(Visited 1,114 times, 1 visits today)
Advertisements