Roomys nagereg bommetjies

Dankie Melinda

(Maak 30)

1 L roomys, enige geur
kakao, kokosneut en sjokoladefrummels

Skep klein balletjies roomys met spanspeklepel uit. Plaas dit op ‘n bakplaat en vries oornag. Doop elke balletjie in die kakao, kokosneut of sjokoladefrummels en sit hulle in klein kolwyntjiepapiertjies. Vries weer tot hard.
skep dit tussen twee koekies in voordat jy dit vries

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 233 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *