Roomys nagereg Eskimo pies

Baie dankie Melinda

Hierdie een is haar weergawe van ‘Eskimo pies’. Dit is roomys wat tussen beskuitjies gevries word. Sy gebruik ‘brandy snaps’, maar probeer enige van jou gunsteling koekies en verander die geur van die roomys na jou smaak
L roomys, enige geur
1 pakkie koekies

Plaas roomysballe tussen twee beskuitjies en vries tot hard.

Wenk: Vir ‘n heerlike grootmenshappie saam met koffie na ete: Meng ‘n bietjie likeur in die roomys in en skep dit tussen twee koekies in voordat jy dit vries

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 143 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *