Skuimpies

Bestanddele en Metode
Klits 1 eierwit baie effens. Voeg kleursel by. Voeg versiersuiker by tot stywe bal gevorm word. Vorm klein albastergrootte balletjies en plaas 10 op buitenste rand van glasblad. Mikrogolf 2 minute op medium-hoog.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 979 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *