VINNIGE ROOMYS

Bestanddele
1 blik (397g) kondensmelk
1 koppie (250 ml) room
2 koppies (500 ml) volroommelk
½ teelepel (2,5 ml) vanilla

Metode
Giet alles in mengbak en klits goed met ‘n elektriese klitser. Giet in vlak bak met deksel wat seël of in skoon gebruikte roomysbak. Plaas in vrieskas vir 2 uur. Roer met lepel om kristalle te voorkom. Roer daarna elke uur tot roomys amper gevries is.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 829 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *