Wafel resep

Bestanddele
2 eiers
½ teelepel sout
1¾ koppie melk
4 eetlepels gesmelte botter
2 eetlepels suiker
2 koppies meel
2 teelepels bakpoeier

Metode
Sif al die droë bestanddele saam. Klits eiergele en voeg by melk en meng. Voeg die melkmengsel by droë bestanddele en meng goed. Voeg gesmelte botter by en meng goed.
Klits eierwitte styf en vou liggies by die mengsel in. Nou kan jy begin bak. Bedien saam met roomys en stroop.

(Visited 58,606 times, 1 visits today)
Advertisements
 

11 thoughts on “Wafel resep”

    1. Ek weet ongelukkig nie hoeveel die resp maak nie en neem aan so 6 wafels. As ek ‘n wilde raaiskoot moet neem sal ek se so 8 maal moet aanmaak

       

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui