Mariebeskuitjie roomys koekies

Bestanddele en Metode
Maak vanilla roomys sag en smeer tussen mariebeskuitjies. Plaas terug in koelkas tot benodig Sodra roomys hard is verwyder uit vrieskas net voor opdiening. Smeer bo-op ‘n bietjie roomys en sprinkel met Hundreds and Thousands of flake.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 157 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *