Haastige gemmerpoeding

Metode
1 blik (410g) ingemaakte pere, gedreineer (behou 75ml stroop)
1 ½ pakkie gemmerkoekies                                                         
1 blik (410g) ingedampte melk
Metode
Voorverhit die oond tot 180°C. Rangskik die pere in ‘n langwerpige tertbak. Breek die koekies in stukkies en strooi oor die pere. Giet die peerstroop en daarna die ingedampte melk oor. Maak seker dat al die koekies ‘n bietjie melk kry. Bak 25 – 30 minute of totdat die koekies begin verbruin. Sit louwarm voor.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 492 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *