Skuimpoeding

1 pakkie jelliepoeier (enige geur)                                            
250ml kookwater
1 blik ingedampte melk, oornag in die yskas verkoel
Metode
Los die jelliepoeier in die kookwater op en laat afkoel. Klop die ingedampte melk tot styf. Klop die afgekoelde jellie by. Plaas minstens ‘n uur in die yskas.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 3,613 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *