Mikro Maklike Melktert

Dankie vir jou resep Cecilia Kapp
(Neem 10 Minute om te maak)
1 Blik Kondensmelk
3 Koppies Warm kraanwater
15 ml Margarien

Meng saam en kook 3 minute in mikro op hoog.

Meng:


100ml Maizena
75ml koue water
5ml vanilla essens
2 eiers

Voeg by kondensmelk, meng goed.
Kook in mikro vir 2 minute op n slag, roer haal uit sodra dit verdik het, +- 8min hang van mikrogolf groote af.

Pak Tennis/Marie beskuitjies in ‘n tertbak of

Maak een pakkie tennis koekies fyn en meng met 125g gesmelte margarine. Gooi in tert bak en druk plat.


Gooi mengsel in bak

Laat afkoel en strooi kaneel oor

Dis HEERLIK



Print Friendly, PDF & Email
(Visited 857 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *