Groentesop

Bestanddele
250ml fyn gesnyde spekvleis                                                       
Groot sopbeen
Gerasperde wortels, aartappels en uie                   
100ml drie in een sopmengsel
Metode
Kook die sopbeen in genoeg water vir 2 ure. Voeg die wortels, aartappels, uie en opmengsel by. Kook vir nog 2 ure. Verwyder die bene en versap.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 714 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *