Soetsuursous

Bestanddele
1 blik pynappelstukkies, vloeistof eenkant gehou              
1 kook appels, gerasper
1 soetrissie, in stukke gesny                                                         
30ml mielieblom
20ml asyn                                                                                             
100ml droë witwyn
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak                        
15ml sojasous
Metode
Prut pynappelstukkies, appel en soetrissie 15 minute in die vleistof van die blik pynappels. Meng mielieblom en asyn saam en voeg by mengsel met res van bestanddele. Roer goed en prut 10 minute. Heerlik saam met beesvleis, varkvleis en hoender.
Wenk
Vervang pynappelstukkies met 1 blik lietsjies.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 185 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *