Aarbeitert

Bestanddele kors
½ pakkie tennis beskuitjies en botter
Bestanddele en Metode Vulsel

Verhit een koppie suiker en een koppie water. Maak twee opgehoopte eetlepels mielieblom aan met water en voeg by mengsel. Kook tot gaar en haal van stoof af. Voeg twee groot eetlepels aarbeijellie by en roer tot gesmelt. Pak 250g ryp aarbeie lekker styf in kors en gooi warm aarbeivla daar bo-oor. Versier net voor bediening met 125ml geklopte versoete room

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 282 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *