Bestanddele
125g botter
10ml gekapte uie
60ml varsgekapte kruie (roosmaryn, tiemie, marjolein, origanum) of 20ml droë gemengde kruie
10ml suurlemoensap
Heerlik saam met bees,- lams- en varkvleis, hoender en vis.
(Visited 126 times, 1 visits today)
Advertisements