Dankie vir jou resep Gerda
2 Eiers
1/2 Kop Kookolie
3/4 Kop Bruin suiker
1 teel Sout
5 ml Vanilla
Meng bostaande bestanddele saam en voeg vlg bestanddele by :
2 1/2 Kop Nuttywheat meel
2 Kop All Bran
1 teel Koeksoda
500 ml Karringmelk
Meng beslag goed deur. Bedek en laat oornag in yskas. Skep vlg oggend in muffinpanne en bak @ 180 ºC in voorverhitte oond vir 20 – 25 minute. Dien op met aarbeikonfyt en styfgeklopte room, indien verkies.
(Visited 1,238 times, 1 visits today)
Advertisements