Kaapse Peer Hoender

Bestanddele
6-8 hoenderstukke
250ml peersap
60ml Mayonnaise
5ml sjerrie of soetwyn
10ml vrugteblatjang
3ml hoenderaftreksel
3ml swartpeper
3ml paprika

Metode
Plaas die hoenderstukke in die oondskottel met deksel. Meng die peersap, mayonnaise, sjerrie en blatjang goed saam en giet oor die hoender. Strooi die geuropwekkker en peper oor en laastens die paprika. Sit die deksel op en bak 30 min. Verwyder die deksel en bak die hoender nog 30 min.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 397 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *