LEMOENKWASTERT

30 ml gelatien                                                           
 bietjie koue water
15 tennis beskuitjies                                              
1 x 410 g koue Ideal melk
200 ml witsuiker                                                       
400 ml yskoue Oros
Week gelatien in koue water en smelt dit oor warm water.  Pak beskuitjies op boom en teen sye van tertbak van 30 x 20 x 5 cm. Klits Ideal melk styf.  Klits suiker geleidelik by.  Klits gesmelte gelatien geleidelik by en daarna die Oros.  Gooi mengsel op die beskuitjies en plaas dit in die koelkas om te stol.  Versier soos verkies.  Lewer ‘n groot koelkastert.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 224 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *