Sardyntert

Bestanddele
1 teelepel (5ml) pietersielie, gekap                                           
2 blikkies sardientjies    
3 eiers, liggies geklits in 37,5ml melk                         
sout en peper na smaak
1 teelepel (5ml) gekapte uie                                                        
113g beleë cheddarkaas, gerasper
2 ½ teelepels (12,5ml) suurlemoensap                    
170g graanvlokkies
brostertdeeg
Metode
Voorverhit die oond tot 200 ºC. Maak die sardientjies fyn en voeg die res van die bestanddele by. Skep mengsel in ‘n uitgevoerde tertpan. Bedek met uitgerolde brostertdeeg. Bak vir 15 minute en verminder dan hitte na 180 ºC. Bak vir nog 15 minute.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 205 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *