Bestanddele
6-8 hoenderstukke
1 pakkie sampioenroomsoppoeier
250ml appelkoossap
125ml koue water
Metode
Verhit die oond vooraf tot 180 °C. Rol die hoenderstukke in die soppoeier en pak in ‘n oondvaste bak met ‘n deksel. Strooi die res van die soppoeier oor die hoender. Meng die appelkoossap en die water en giet oor die hoender. Bedek en bak 1-1/2 uur.
(Visited 751 times, 1 visits today)
Advertisements