Geroosterde gevulde hoenderbors

Bestanddele
4-6 hoenderborsies (ontvel en ontbeen)
Rooi soetrissie-pesto
Olyfolie en 8 – 12 skyfies mozzarellakaas
Sout en swart peper
Pietersielie

Metode
Sny ‘n diep snit in die dikste deel van elke hoenderborsie. Vul dit goed met pesto en steek die opening toe met tandestokkie. Verf goed met olyfolie en geur met sout en peper. Plaas in oondpan en bak by 180°C vir 30 min. Verwyder die stokkies en bedek elke borsie met 2 skywe kaas. Plaas onder rooster vir 5 min. Strooi pietersielie oor. Bedien dadelik

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 241 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *