Peperment-Tert

Bestanddele
1 blik “Caramel Treat”- kondensmelk, geklits        
1 pakkie Tennisbeskuitjies
1 blok peperment sjokolade, fyn gebreek                            
 250g Ultra Mel room, geklits
Metode
Pak al die bestanddele in lae: beskuitjies, kondensmelk, room, sjokolade. Laat ten minste vir een dag in yskas staan vir peperment om goed deur te trek.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 327 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *