Suurlemoenvla Tert

Bestanddele
1 pakkie Tennisbeskuitjies                                                            
melk
500ml warm, dik vla                                                                         
125ml suurlemoensap
1 blik (397g) kondensmelk                                                            
250ml room
Metode
Doop die beskuitjies een vir een in die melk en pak ‘n enkellaag op die boom van ‘n reghoekige tertbak. Giet die warm vla oor die beskuitjies. Verkrummel die res van die beskuitjies, behalwe twee, en strooi egalig oor die vla. Laat afkoel. Roer die suurlemoensap by die kondensmelk totdat die melk verdik en skep oor die vla. Klits die room tot styf en smeer oor die tert. Maak die orige twee beskuitjies fyn en strooi oor die room. Plaas in yskas tot yskoud.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 742 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *