Frikkadelle Resep 2

Bestanddele
1 kg maalvleis
2 snye witbrood, in water geweek
2 uie, gerasper
2 geelwortels geskil en gerasper
2 aartappels geskil en gerasper
1 pakkie beestertsoppoeier
100ml melk
12.5ml asyn
Sout en peper na smaak

Metode
Voorverhit oond na 180°C.
Meng al die bestanddele deeglik. Rol die mengsel in balletjies en pak in ‘n gesmeerde oondbraaipan. Bak ongeveer 25 min. Moenie die frikkadelle bedek nie. Draai dit na die eerste 15 min. om.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 296 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *